Gister het rowers by ons ingebreek en my vliegtuigtrailer met van my large scale vliegtuie en toerusting gesteel. Die waarde hiervan beloop etlike duisende rande. Indien enige iemand die vliegtuie of trailer Regnr DDM 882 GP sou sien of daarvan te hore kom, kontak my asseblief. Hiers foto’s van 2 van die vliegtuie.
Thanks
Faan Rossouw or
email: stephanusr@absa.co.za

No comments:
Post a Comment